KLEIN ROOSBOOM JANÉT SHIRAZ 2023

,

KLEIN ROOSBOOM JANÉT SHIRAZ 2023

R165,00

Price per Bottle: R165,00
6 Bottle Case: R990,00

* Minimum order 1 case

Continue Shopping SKU: KRB-JANET-SHIRAZ-23 Categories: ,
Guaranteed Safe Checkout

Liewe Ma Janét. Om die matriarg van die De Villiers-familie se lewe te vier, het ons hierdie kaalvoetwyn vir Ma gemaak. ‘n Eerlike wyn met die fyn geure van Leipoldt se viooltjies, kompleksiteit van Opperman se ouma in kaneel en iemand, ja iemand in anys. ‘n Wyn met ‘n sterk ruggraat. ‘n Aardsheid en ‘n fluweelsagtheid net soos Ma… Gesondheid! Met liefde, Karin

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KLEIN ROOSBOOM JANÉT SHIRAZ 2023”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket
KLEIN ROOSBOOM JANÉT SHIRAZ 2023KLEIN ROOSBOOM JANÉT SHIRAZ 2023
R165,00